<<  February 2012  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
    5
  6  7  8  9
13141516171819
20212223242526
272829    
  • Haloda

    Haloda Steve se nuwe CD met Haloda, Kol Op Die Maan, 12 uur, Asemrowend, Vredenburg, Mei en meer.
  • 1001-Super Uitgawe

    Duisend En Een2010 sees Steve's 23rd CD. A re-release in 2011 with a new hit "Ons sal dit oorleef" and 3 music videos
  • Steve sings Diamond

    Beautiful Noise 2009 ReunionAll new show! - See Gig Guide for dates
  • Autobiography

    Mense van my asem South Africa's #1 bestseller for 6 weeks! (Non-Fiction) Autobiography
    Mense van my asem Mense Van My Asem in top 5 best selling SA nonfiction for 3 straight months!
  • Steve - Live!

    Steve - Live!Come catch Steve on tour: Concert's country-wide. Check "Toer Datums" for more info.
     
Special Feature

Steve on Facebook

Steve on Facebook

EMI SA

Logo EMI

Haloda

Music Samples

Bijan Hair Boutique

Bijan

Share

Recent News
Bokomo-brekfisbrief; 25/10/08: Theunis Engelbrecht oor Steve Hofmeyr: Joan Hambidge se mening PDF Print E-mail
User Rating: / 4
PoorBest 
Wednesday, 10 December 2008 15:37

Theunis Engelbrecht slaan die spyker op syn kop. Daar is geen geskakeerde blik op Steve nie. Hy is as openbare persoonlikheid ’n verneuker, vader van vele, en wat nog.

Ek het ’n omstrede siening van Steve. Agter die openbare persona is daar ’n besondere man.

Die sanger (wat Neil Diamond uitmuntend vertolk), onderhoudvoerder, digter, kommentator, bloggis, wat nog, ontmoet ek ’n paar jaar gelede in ’n boekwinkel nadat ek ’n uiters kritiese resensie oor sy bundel geskryf het. My slotakkoord: as Steve kan dig, kan ek sing. Rapport het destyds my in spotprent voorgestel met so ’n kitaartjie in die hand.

Hier staan ek; doer staan Steve. Hy kom nader: "Mag ek maar met jou praat? Of praat ons net in die pers?"

"Natuurlik mag jy met my gesels!"

In lewende lywe is Steve ’n uiters sjarmante, intelligente mens. Ons het ’n keer gaan uiteet en ek was baie geïmponeer met die feit dat hy elke keer wanneer ’n bewonderaar tafel toe gekom het, vriendelik en innemend was. Hy is belese en goeie geselskap.

Theunis Engelbrecht wys op die geskakeerdheid van ’n komplekse mens en hy gebruik tereg Erica Jong as uitgangspunt:

In this age of electronic sound bites and media stereotyping, few public figures are allowed complexity, complication, or chiaroscuro. - Erica Jong, The Devil at Large

Joan Hambidge

 

Source: http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=54917&cat_id=160

 
Weskusplek
Helpende Hand Fonds
Photocommission.com - Pro Photographic Services