<<  February 2012  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
    5
  6  7  8  9
13141516171819
20212223242526
272829    
  • Haloda

    Haloda Steve se nuwe CD met Haloda, Kol Op Die Maan, 12 uur, Asemrowend, Vredenburg, Mei en meer.
  • 1001-Super Uitgawe

    Duisend En Een2010 sees Steve's 23rd CD. A re-release in 2011 with a new hit "Ons sal dit oorleef" and 3 music videos
  • Steve sings Diamond

    Beautiful Noise 2009 ReunionAll new show! - See Gig Guide for dates
  • Autobiography

    Mense van my asem South Africa's #1 bestseller for 6 weeks! (Non-Fiction) Autobiography
    Mense van my asem Mense Van My Asem in top 5 best selling SA nonfiction for 3 straight months!
  • Steve - Live!

    Steve - Live!Come catch Steve on tour: Concert's country-wide. Check "Toer Datums" for more info.
     
Special Feature

Steve on Facebook

Steve on Facebook

EMI SA

Logo EMI

Haloda

Music Samples

Bijan Hair Boutique

Bijan

Share

Recent News
Dis Hoe Dit Is - KykNet PDF Print E-mail
User Rating: / 12
PoorBest 
Tuesday, 07 October 2008 20:43
SH-DW

DHDI - Episode 155 op KykNet

Begin 17 April '09

DIS HOE DIT IS MET STEVE op KykNet is terug in jou sitkamer vir die volgende 13 weke. Die stel het ‘n nuwe baadjie en die klank en beligting is van die boonste rakke! Ons is uiters opgewonde en trots om dié nuwe reeks met julle te kan deel so moenie die eerste episode misloop nie! Steve en sy band se asemrowende optrede word gekomplimenteer deur beeldskone Elizma Theron, die danskoning Izak Davel en die liefdesduifies Wynand en Cheree. Daar is ook ‘n spesiale gas in die episode so kom kyk saam en moenie vergeet om volgende week se episode mis te loop nie - selfde plek, selfde tyd!

Kompetisie: Na elke episode sal daar 'n vraag wees om te beantwoord. As jy reg antwoord, staan jy die kans om wonderlike pryse te wen! Kyk hier wat jy moet doen:

Kyk elke week na Dis Hoe Dit Is Met Steve en SMS 'Steve' En die regte antwoord op die spesifieke week se vraag na 34086. SMS'e kos R2 elk. Gratis minute en SMS-bondels geld nie.

Besoek die KykNet webwerf na die eerste episode vir die eerste vraag. Die wenners sal ook weekliks op KykNet bekend gemaak word. Die eerste week se prys is 'n El Toro Electric Guitar Pack PLUS 'n getekende kopie van Steve se boek Mense van my Asem, sowel as 'n CD en DVD van Kris Kristofferson.

 
Weskusplek
Helpende Hand Fonds
Photocommission.com - Pro Photographic Services