|
Kom ons volg Malema en die hof se reaksie op sy haatspraak dagvaardiging van SHOOT THE BOERS THEY ARE RAPISTS. Tot dan staak ek komposisie aan my nuwe lied SKIET DIE K*****S HULLE IS VERKRAGTERS. Answers in my outbox:
What is SA’s problem? Entitlement. What blacks see as liberation, whites see as common theft. Fullstop. All paths of discontent lead through here. Please don't tell me you want the old SA back?
Absolutely not. I voted & marched for this democracy. I'm going to help make this one work. Neither do I mind a black, brown or white government. I simply mind an unaccountable one. Actually, I dislike most governments. Privatise the future, please. Come on, Steve, your English fans don't know you like this.
Please don't tell me I should rely on the English, Zulu and Xhosa to tell me how to react this time. Afrikaners have been singled out as rapists and murders. And thank you for caring. We hate Afrikaners. They are and have always been racist. Is this because for the life of you you can't find any willing to rape black folk at all? Maybe Afrikaners are racist. Steve, wie is jy om Zuma se moraliteit te bevraagteken. Jy is ook vals. My privaatlewe het geen effek op die welsyn van die land nie, my woorde provokeer nie manslag nie en my sondes kos die belastingbetaler niks. Sou jy nie meer kon bereik met ‘n besoek aan die president nie? Dit sou my derde besoek wees. Nee. Ons versoeke maak geen indruk nie. Ek het nie eers ‘n doggie-bag verwag nie. Shouldn't struggle songs be seen in context? Shouldn't the old flag and the "k" word be seen in context? "Skiet die Boere hulle is verkragters" is just a song? It's a lie, too. We have been waiting for the hushed statistic demonstrating the amount of white Boere who scale fences and rape defenceless black elderly farmers.The opposite stat is readily available. And quite shameful. The colonised is an envious individual, said Fanon himself. But how do you ignore 30 million Africans in South Africa? The Afrikaner tribe sacrificed almost a third of their entire population in battles here. Totally outnumbered, they still conquered. And when in turn they were conquered, they ceded (reluctantly) to the Union Jack. Blacks were seen as many, but insignificant. Annexure was custom. Democracies came later. Isn’t democracy the answer? To get goodies because you outnumber others? Maybe. I like democracies, but I prefer achievement and merit. Maar ek soek jou nie as ‘n Afrikaner leier nie. Pas my. Ek protesteer as landsburger. Ek het nie jou mandaat daarvoor nodig nie. Jou blog inskrywing (inskrywing onder) is maar rassisties soos Malema s’n. Dan het jy hom nie deurgelees nie. Ek erken dat ek van beter weet in my ope brief aan Julius. My probleem is nie met enige en alle swart mense nie. Ek sonder ons tragiese kontinent en land uit. Hoe kan jy sê daar was nog nooit een enkele oospronklike swart idee nie (inskrywing onder)? So: “daar-was-nog-nooit-een-enkele-oospronklike-swart-idee-nie”. Ek sal apologie aanteken nadat jy my verkeerd bewys het. Duidelik bring jy ‘n CD uit. ‘n Bietjie gratis promosie? So, dis meer eties om te polities te swyg terwyl jy handeldryf? Stel jou voor die nasionale stiltes. Ek’s jammer jy’s werkloos. Aanhouer wen. Wat is die verskil tussen De La Rey en Shoot the Boers? Presies. En kyk die groteske reaksie op ons lied. De La Rey identifiseer egter geen bestaande teikens nie en vra LEIERSKAP, nie LYKE nie. Die teiken was die Engelse en dit was ook ‘n groter treffer. Jy is ook maar ‘n regse rassis. Dan sou ek nie so vas geglo het in die potensiaal van enige sterfling nie. Ek is ‘n teleurgestelde linkse. Maar regs/links is lankal irrelevant. Linkses wat ander se opinies onderdruk is ook passe. Moet nooit my liefde vir Suid Afrikaners onderskat nie. Alle kulture, kleure en groepe. Dit was altyd so. Wat was die ANC se grootste fout? Net een? Kommunisme. Die ou SAW was reg. Om ‘n effektiewe infrastruktuur oornag na ‘n ekstra 30 miljoen mense oor te skuif, was laf. Nou is dit te laat. "Aren't we done with die Afrikaner kraal" (702 presenter). Aren't we all South Africans ? Ask the prez. He identified AND invited us. Oh, my god, methinks I exist!
|