Steve on Facebook

Haloda

|
|
Thursday, 10 June 2010 14:26 |
|
Hier is ek en my seuns by Orlando Stadium met die Super 14 finaal.
   Noudat ek daar was is ek, anders as tevore, erg teen vuvzela's gekant. Ek is bang, nee, ek weet, as hulle belangrike afkondigings moet maak wat lewens kan red, sal dit op dowe ore val. Erg doof. *
FIFA councilling booths nationwide could provide some relief for the vauum left when the last visitors took our goodies and switched off the lights: alleviation of deep depression left by the site of your underutilised B&B extensions to your garage. Apparently Durban hospitality complained first of empty hotels and deserted B&B's. It's the recession, says FIFA. I have no doubt the tournament will work. But what post-WC Soccer measures were taken for when the FIFA needle is whipped out of our pulsing veins and dropped on the runway. Feel it – it is gone...
Maar hier is my grootste FIFA Wereldbeker probleem. Kyk die video en lug jou mening. Sommer hardop.
 * Dankie vir almal se fantastiese ondersteuning op Jacaranda se World Cup of Music deur die weke. Ek het van my gunsteling rocksterre uitgestof, danksy JOU!!!! En ek dog ek's 'n has-been? Loer hier hoe dit nou lyk!
 * Join gerus my Twitter familie as jy uur na uur opsommings wil he van waar ek is en wat ek doen. Dis maklik. Hier. * Ja, ek weet ons verstaan mekaar glad nie, maar hier is hoe ek opsom wat ek dink VROUE PRESIES VAN ONS WIL HE en andersom. Steve word Dr. Phil.
*
  
Tata. Moenie uitgaan nie. Dis koud. Nou net 'n dame hier voor my hek gehelp...hiehie. * Bookmark these four sites to keep in touch with Steve’s everyday doings -
1. Steve se DIS HOE Dosis op Jakaranda 2. Sy nuwe Facebook kring 3. Sy alomberugte webblad (jy's op hom!) 4. En Twitter (vir daaglikse op die uur inskrywings)
|
|