<<  October 2010  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      1  2  3
  4  5  6  7  8  910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
  • Haloda

    Haloda Steve se nuwe CD met Haloda, Kol Op Die Maan, 12 uur, Asemrowend, Vredenburg, Mei en meer.
  • 1001-Super Uitgawe

    Duisend En Een2010 sees Steve's 23rd CD. A re-release in 2011 with a new hit "Ons sal dit oorleef" and 3 music videos
  • Steve sings Diamond

    Beautiful Noise 2009 ReunionAll new show! - See Gig Guide for dates
  • Autobiography

    Mense van my asem South Africa's #1 bestseller for 6 weeks! (Non-Fiction) Autobiography
    Mense van my asem Mense Van My Asem in top 5 best selling SA nonfiction for 3 straight months!
  • Steve - Live!

    Steve - Live!Come catch Steve on tour: Concert's country-wide. Check "Toer Datums" for more info.
     
Special Feature

Steve on Facebook

Steve on Facebook

EMI SA

Logo EMI

Haloda

Music Samples

Bijan Hair Boutique

Bijan

Share

Recent News
Viva Oom Paul. Viva Pretoria. PDF Print E-mail
User Rating: / 69
PoorBest 
Saturday, 13 November 2010 19:00

Meer as 30 000 is deur die hekke van die Voortrekkermonument. En julle het my soos een man belowe dat as die ANC sy erfenis bulldozers intrek om oom Paul plat te vee, julle saam my daar sal staan.

Lekker gewees om agter met Bok en Kurt te gesesl. Altwee het nuwe CD's uit met die kwaliteit waaraan ons gewoond geraak het. Puik, boys. Bok, ek sien jou op die Madagaskar skip en Kurt en kuier weer saam op jou plaas (of is daar 'n troue tussen in. Ek verbeel my so...).
Bok se girl (Hanna) speel my vroutjie on ons volgende fliek!
Watch dis space
Kyk hier. 'n Hele gospel lied gespeel slegs op iPhone apps. Ongelooflik goed!

Steve

 
Weskusplek
Helpende Hand Fonds
Photocommission.com - Pro Photographic Services