<<  October 2010  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      1  2  3
  4  5  6  7  8  910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
  • Haloda

    Haloda Steve se nuwe CD met Haloda, Kol Op Die Maan, 12 uur, Asemrowend, Vredenburg, Mei en meer.
  • 1001-Super Uitgawe

    Duisend En Een2010 sees Steve's 23rd CD. A re-release in 2011 with a new hit "Ons sal dit oorleef" and 3 music videos
  • Steve sings Diamond

    Beautiful Noise 2009 ReunionAll new show! - See Gig Guide for dates
  • Autobiography

    Mense van my asem South Africa's #1 bestseller for 6 weeks! (Non-Fiction) Autobiography
    Mense van my asem Mense Van My Asem in top 5 best selling SA nonfiction for 3 straight months!
  • Steve - Live!

    Steve - Live!Come catch Steve on tour: Concert's country-wide. Check "Toer Datums" for more info.
     
Special Feature

Steve on Facebook

Steve on Facebook

EMI SA

Logo EMI

Haloda

Music Samples

Bijan Hair Boutique

Bijan

Share

Recent News

Email Print

Toer Datums

Event 

Title:
ABSA Waarmaker Toer
When:
17.12.2008 - 17.12.2008 
Where:
ATKV - Hartenbos - Hartenbos
Category:
Concerts

Description

Book at Computicket

Venue

Venue:
ATKV - Hartenbos   -   Website
City:
Hartenbos
State:
Western Cape
Country:
Country: za

Description

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese erfgoed en ander opwindende toeriste-aanloklikhede, lê ses verruklike ATKV-oorde waar jy met ongekende gasvryheid verwelkom sal word. ‘n Veilige, ontspanne lushof waar jy jou kan tuismaak vir ‘n onvergeetlike selfsorg vakansie, inspirerende konferensie of spanbousessie, jou droomtroue of ‘n kulturele ontdekkingsreis.  

Ons wye verskeidenheid selfsorg akkommodasie sal elke smaak en sak pas. Al ons oorde spog met konferensiefasiliteite en die ideale atmosfeer vir positiewe en verbeeldingryke besigheidsbeplanning en spanbou. Twee van ons oorde, ATKV-Drakensville en ATKV-Klein-Kariba, spog elk met ‘n lieflike kapel en pragpersele vir troues en onthale. Die ATKV se oorde is die ideale basis vanwaar jy ‘n magdom kultuurskatte en historiese besienswaardighede in die omtrek kan verken. 

Niks klop ons oorde as dit by waarde, gasvryheid, veelsydigheid, ontspanning en opwinding kom!
Weskusplek
Helpende Hand Fonds
Photocommission.com - Pro Photographic Services